Quantcast
Channel: Terloops – Highvelder
Browsing all 53 articles
Browse latest View live

Stadig oor die klippe… of nie?

’n Laer spoedgrens op die land se paaie sal dalk lei tot ongeduld en roekeloosheid.

View Article



Kom ons raak ongewild

Is dit nie tyd dat munisipale bestuurders en diegene wat in magsposisies is hulself begin ongewild maak nie?

View Article

Verandering in die Laan

"Ma het gesê ons mag speel tot die 7de Laan-liedjie opkom en dit het nog nie opgekom nie, so wê!"

View Article

Dis nie snaaks nie – of is dit?

Logiese verstand sê vir 'n mens as jy nie so ver op die grond kan spring nie, sal jy dit ook nie van die huis se dak af kan regkry nie.

View Article

Bestuur soos jy wil, Cowboy

'n Toegeeteken? Wat is dit? O, ja, "Toe, gee nou pad, omie, ek kom deur met 'n spoed!"

View Article


O, die pyn!

Nooit weer sê ek sommer net so in die verbygaan "Ag, skies man" vir iemand wat in pyn verkeer nie of maak ek dit af as pieperigheid nie.

View Article

Hoekom… mens?

Toe ek egter klaar my "skoot" gekry het, het ek rondom my gekyk na die eens pragtige omgewing van die dam. Wat 'n harstseer gesig was dit nie!

View Article

Kom ons staan saam

Dit was interessant om te hoor dat ons almal oor die provinsies heen maar met dieselfde uitdagings gekonfronteer word.

View Article


Daar is nog mense wat vir ander omgee

Ermelo se mense het net weer bewys dat hulle kan uitreik en dat daar nog baie goedheid skuil in die deurmekaar wêreld waarin ons leef.

View Article


As die toekoms wink

Almal deel dieselfde bekommernisse en die ouerharte is maar seer oor die plekkie in die huis wat waarskynlik volgende jaar leeg gaan wees.

View Article

Bokke, tweetjies en drietjies

"Nou hoekom vat jy nie die job as Springbok-afrigter en keurder nie en sit sommer ook die fluitjie in jou mond en word dan ook die ref!"

View Article

Oorlewendes het ook ’n prys betaal

Maar wat van die oorlewendes? Soldate wat van oorloë terugkeer, kom terug huis toe met al die wreedheid wat hulle aanskou het in hulle koppe ingeëts.

View Article

Dis weer skarreltyd

Met die aanbreek van die groot dag word goedjies uit al die vertrekke van die groot huis gedra en in die klein kattebak van 'n "groot" motor geprop.

View Article


Alles wat mooi is vir 2016

Die ruskans is verby en almal by die Hoëvelder is terug op hul pos.

View Article

As dringend verlore gaan

Dieselfde boodskappe maak ook soms ná 'n jaar of twee weer hul "dringende" verskyning.

View Article


Jêm blikke, vis blikke

Dit is weer interhoërtyd en die opwinding en afwagting in die dorp is tasbaar.

View Article

Ermelo oppie “map”

Ongeag wie watse bedoelings gehad het om die afgelope naweek se skou te ontwrig, ons het almal 'n les in verdraagsaamheid geleer.

View Article


Ons maak koerant vir “kicks”

Daar word daar ook slim met die almanak te werk gegaan om ekstra dae te "score" deur vir drie werksdae amptelike verlof te neem en so sewe bykomende dae te wen.

View Article

‘Mooi’ moet net raakgesien word

Die Skepper my oë oop en ek sien die prag en praal van Moeder Natuur, spoggerig getooi in haar herfsuitrusting met 'n kaleidoskoop van pragtige kleure.

View Article

As die hoogste prys betaal word.

Ek sal my plig versuim as ek nie 'n lansie breek nie vir die toegewyde manne en vroue in die beskermingsdienste. Ja, ek glo daar is nog baie van hulle wat toegewyd is, so toegewyd dat die hoogste prys...

View Article
Browsing all 53 articles
Browse latest View live




Latest Images